Saturday, 21 July 2007

Carla : mmm ek het gedink om Victorian Magic-Memory Boxes te maak vir uitstal iewers. Anders moet ek Adam small gedigte voorlees /of Boerneef…. Klein Karel Kraan en Groot Karel Kraan klits die koggelmanders op die klip koppies……. Tong knoop gedigte.

No comments: