Thursday, 26 July 2007

Here is the words to a great song you can preform called: "die trein na matjiesfontein "

You can listen to the tune here

Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Die trein na Matjiesfontein

Millie se stoomkoperketeltjie blink
Halfpad deur die droë Karoo
Met die Kimberley se spoor ver agter haar
En die son wat lag doer bo

Millie se stoomkoperketeltjie blink
Langs die blink getrapte spoorlyn
Aan die een kant wink die Hantamberge
En daar voor wag Matjiesfontein

Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Die trein na Matjiesfontein

No comments: